SAAI Stigting of ss se stigting van waar, nou en waarheen.

Die ss word gebruik as simbool wat bloot beteken SAAI Stigting en waar ons staan vir die ekonomiese ontwikkeling in en vir Suidelike Afrika Afrikaanse Inisiatief.

Ons be-eiwer ons daarvoor om die ekonomiese toestande van Afrikaans sprekendes te bevorder en al woon baie van ons lede reeds oorsee is hulle nogsteeds deel van die ss se stigting of dan die Gelofte volk.

Sommiges kan ons egter as verraaiers beskou maar ons wil nie oordeel nie. Inteenstelling wil ons dat mense self moet besluit of hulle aan die ss se stigting en Gelofte volk wil behoort. Onthou net dat tydens die slag by Bloedrivier was daar ook ander bevolkings groepe maar wel Afrikaans sprekend.

ss se stigting Continue reading

Share

Sonkrag in Suid Afrika vanaf R300

Alternatiewe energie, groen energie, windkrag en sonkrag is almal name vir moderne gratis krag of alternatief vir ESKOM. Kom ons kyk wat dit behels en hoe kan jy baatvind daarby. Continue reading

Share

SAAI Stigting ontplof ???

Dit was 16 Januarie 2012 dat ons besoekers die rekord breek met 745. Maar in 2013 word dit oortref met 1000%. Hoekom die SAAI Stigting? Waarna soek die Suid Afrikaners? Waar krap wie na wat? Ons gaan bietjie kyk wat is dit wat die ou Boere nasie na soek. Continue reading

Share

Stigting en Siener se voorspellings

Stigting – Maak elke oog van jou toe en begin droom oor jou lewe. Maak dit oop. Sit jy nog net waar jy is? Die SAAI Stigting gaan dit nou verander!

stigting

Jy en die SAAI Stigting.

Word deel by die adres onderaan en verander saam met ons. Hier is ‘n paar van jou drome wat werklikheid gaan word:

  1. STIGTING –  Afrikaanse opleiding in skole en universiteite as moeder taal en Engels as tweede taal.

2. STIGTING – Eie hospitale wat weer die modernste en beste ter wereld is.

3. STIGTING – Die veiligste land in die wereld.

4. STIGTING – Die beste tuiste vir bejaardes met versorgings eenhede.

5. STIGTING – Een van die hoogs tegnologiese lande in die wereld.

6. STIGTING – Werk vir Blankes.

7. STIGTING – Die enigste volle Christelike land in die wereld.

stigting Continue reading

Share